Geheugen van de VU cookies

Voor optimale prestaties van de website gebruiken wij cookies. Overeenstemmig met de EU GDPR kunt u kiezen welke cookies u wilt toestaan.

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies zijn verplicht om de basisfunctionaliteit van Geheugen van de VU te kunnen gebruiken.

Optionele cookies

Onderstaande cookies zijn optioneel, maar verbeteren uw ervaring van Geheugen van de VU.

Bekijk het origineel

Gedenkboek van de viering van het 50-jarig bestaan der Vrije Universiteit te Amsterdam op 20-22 oktober 1930 - pagina 197

Bekijk het origineel

Gedenkboek van de viering van het 50-jarig bestaan der Vrije Universiteit te Amsterdam op 20-22 oktober 1930 - pagina 197

2 minuten leestijd

REDE PROF. DR H. G. STOKER 173

Saam werk is moontlik, is nodig! Stuur juUe ook in omruil juUe

professore en studente! Holland moet 'n slag wegkom van sy

graggies, die wye Afrikaanse veld in!

In Geneve het ek gestaan by die monument van Kalvyn en die

Hervormers, dis 'n muur. Hij is steil en koud, maar heg en sterk!

Die muur is 'n teken van krag, hy is 'n skut en 'n grens. Mag die

Here ook verder die Vrije Universiteit stel tot mure en voor-

skanse, vir Nederland en die buiteland, ook vir Amerika en

Suid-Afrika!

De Voorzitter geeft daarna het woord aan Prof. Stoker.

Rede van Prof. Dr H. G. Stoker.

Dit is my besondere voorreg om hier as 'n verteenwoordiger van

Suid Afrika saam met U fees te vier en saam met U dankbaar

te juig oor die ryke seëninge wat die Vrije Universiteit tot vandag toe

ten deel geval het en om aan U die hartlikste gelukwense met

hierdie Jubileum te mag oorbreng in die naam van U stam- en

geesverwante in my vaderland. In besonder spreek ik in opdrag

van die Teel. Skool van die Gereformeerde Kerk te Potchefstroom,

van die Universiteitskollege te Potchefstroom en van die inter-

universitêre Bond van Kalvinistiese studente, wat sy takke in

Stellenbosch, Bloemfontein en Potchefstroom het.

Ons in Suid Afrika het besonder hoë waardering en liefde vir

die Vrije Universiteit, 'n inrigting wat gebore is uit geloofskrag,

uit geloof aan daardieselfde waarhede, wat die Voortrekkers in ons

gewese boererepublieke besiel en gesterk het, en vir nog 'n groot

deel die levensader van ons volkie uitmaak.

Die Vrije Universiteit het twee direkte kanale, waardeur symet

ons in die verre suide nog steeds kontak het, en waarin haar

betekenis vir ons gelee is en op grond waarvan sy ook in ons land

van onmiskenbare invloed is.

Die eerste kanaal van kontak is deur die middel van die ge-

sprokene woord, die persoonlike kontak. Ek wil U daaraan herinner

dat verskeidene manne, wat tans in Suid Afrika verantwoordlike

en leidende posiesies inneem op kerklik, staatkundig, maatskaplik,

universiter en onderwysgebied, aan die Vrije Universiteit gestudeer

en gepromoveer het en in hul optrede in ons land die V. U. eer

Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen, vragen, informatie: contact.

Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing. Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this database. Terms of use.

Bekijk de hele uitgave van donderdag 1 januari 1931

Publicaties VU-geschiedenis | 262 Pagina's

Gedenkboek van de viering van het 50-jarig bestaan der Vrije Universiteit te Amsterdam op 20-22 oktober 1930 - pagina 197

Bekijk de hele uitgave van donderdag 1 januari 1931

Publicaties VU-geschiedenis | 262 Pagina's