Geheugen van de VU cookies

Voor optimale prestaties van de website gebruiken wij cookies. Overeenstemmig met de EU GDPR kunt u kiezen welke cookies u wilt toestaan.

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies zijn verplicht om de basisfunctionaliteit van Geheugen van de VU te kunnen gebruiken.

Optionele cookies

Onderstaande cookies zijn optioneel, maar verbeteren uw ervaring van Geheugen van de VU.

Bekijk het origineel

Gedenkboek van de viering van het 50-jarig bestaan der Vrije Universiteit te Amsterdam op 20-22 oktober 1930 - pagina 198

Bekijk het origineel

Gedenkboek van de viering van het 50-jarig bestaan der Vrije Universiteit te Amsterdam op 20-22 oktober 1930 - pagina 198

3 minuten leestijd

174 REDE PROF. DR H. G. STOKER

aandoen en van daardieselfde beginselvastheid en liefde vir die

Kalvinistiese waarhede getuig, wat die kenmerke van die V.U. is.

Dis vir my as Potchefstromer dan verder besonder aangenaam

te kan se, dat aan die Universiteitskollege te Potchefstroom 'n

vyftal oud studente van die V. U. doseer, dat dit selfs die ideaal

van die Potchefstroomse Universiteitskollege is om die Vrije Uni-

versiteit van Suid Afrika te word. Dat hierin U Vrije Universiteit

vir ons van besonder betekenis is, dat U V. U. ons hierin besonder

beïnvloed, dat U V.U. ons kragtige leiding en steun gee vera!

ook deur middel van die belangrike geskrifte en publikasies aan

die Vrije Universiteit gehore, wil ek hiermee dankbaar erken.

Dit breng mij tot die tweede kanaal waarlangs die V. U. Suid

Afrika beïnvloed, n.1. die van die geskrewe woord. Die werke deur

manne aan die V. U. geskryf word in Suid Afrika met waardering

gelees en bestudeer nie alleen binne die mure van inrigtinge vir

hoer onderwys nie, soos in besonder aan die Teol. Seminarie te

Stellenbosch, aan die Teol. Skool te Potchefstroom en aan die

Universiteitskollege te Potchefstroom nie, maar ook in kringe en

deur persone wat sig buite hierdie mure van hoer onderwys bevind.

Hiervoor sou rykelik voorbeelde aangehaal kan word om die

gesegde te staaf Net 'n paar wil ek opsom. So is verskillende

staatkundige beginsels van enkele politieke beweginge ontleen aan

staatkundige werke, wat in noue verband staan met die Vrije

Universiteit. Die hoë waardering vir die dogmatiese werke aan

die V. U uitgewerk, het besonder duidlik geblyk in die behande-

ling van die saak van Prof. du Plessis van Stellenbosch deur die

Kaapse Kerk.

Die betekenis van 'n Universiteit kan gemeet word aan die aard

van die wetenskaplike vorming, wat sy haar studente gee, dit kan

gemeet word aan die opkomende wetenskaplike arbeid aldaar

verrig, dus aan die wetenskap wat daar gevorm wordt, — maar

dit kan ook gemeet word aan die leiding, rigting, ideale en be-

sieling wat so'n universiteit aan die volkslewe gee. Want 'n univer-

siteit is nie net van belang vir die studerendes, en vir die wetenskap

as sodanig nie, maar ook vir die lewe van die volk, waaruit sy

gehore is en wat haar dra; en sy kan in haar leiding en besielmg

van die volkslewe ook internasionaal van invloed wees. Met hier-

die derde maatstaf gemeet, moet ek getuig dat ook vir die lewe

van ons volk in Suid Afrika die V.U. leidend en besielend is.

Die invloed van die V. U. is (afgezien nog van haar invloed op

die verskillende kerke) duidelik aantoonbaar in verskillende volks-

beweginge soos bv. in die interkerklike kommissie vir die vertaling

van die Bybel in Afrikaans, waarvoor Prof. Dr Van Gelderen sy

hoog gewaardeerde dienste gegee het, in die interkerklike be-

Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen, vragen, informatie: contact.

Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing. Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this database. Terms of use.

Bekijk de hele uitgave van donderdag 1 januari 1931

Publicaties VU-geschiedenis | 262 Pagina's

Gedenkboek van de viering van het 50-jarig bestaan der Vrije Universiteit te Amsterdam op 20-22 oktober 1930 - pagina 198

Bekijk de hele uitgave van donderdag 1 januari 1931

Publicaties VU-geschiedenis | 262 Pagina's