Studentenalmanak 1913 - pagina 196
182 FARRAGO
Die tweede dag het dit beter gegaan. Hoewel dit
baje koud was, en die rijp 'smoors bijna soos kapok
( = sneeuw) geleh het, het ons die vollende nachte buite
langes die wa geslaap — däär was tenminste ruimte!
Ons arme drommels het nóg 'n moeilikheid gehad, en
dit was nog die ergste.
Die Kaffers — want daar is niks as Kaffers ( = Ba-
soetoes) in B a s o e t o l a n d nie — het ver ons vijf kerels
beginne wantrouw en het ver ons toe dop gehou. En jij
begin mos snaaks voel as jij sien 'n Kaffer hou ver jou
dop: jij voel dan net soos 'n muis wat die kat so plat
langes die grond sien loer, of soos 'n padda wat voel die
slang hou hom .vas met sij oë.
Die meeste van die Kaffers het daarlanges nog nie 'n
witmens gesien nie. Ons het seker ver hulle maar snaaks
gelijk.
Hulle wou ons toe omsingel en dit kon nie hoiër of
laiër nie, die theoloog en die onderwijzer moes voor die
Krijgsraad. Hulle broeke het seker gebewe want hulle het
maar vaal gelijk, al het hulle later geseh hulle was glad
nie bang nie. Ons ander het maar doodstil bij die wa
geblij, klaar om in te spring as daar gevaar kom. Die
kleinste enetje van ons was maar net schrikkerig en het
min lus gehad om te lach.
Tot ons blijdschap het dit beter afgeloop dan ons
gedenk het.
Die Kaffers was kwaai, omdat hulle gedenk het, o n s
was e n g e l s e s p i o e n e wat g o u d kom zoek het!!
Verder het dit heeltemaal goed gegaan. Die vollende
more het ons die Malutiberge (lo.ooo voet hoog) beklim,
en die daarop vollende dag het ons weer huistoe laat vat.
Op die terugreis het dit eerste klas gegaan.
N o v . 1912. D. I. E.
Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt
voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen,
vragen, informatie: contact.
Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing.
Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this
database. Terms of use.
Bekijk de hele uitgave van woensdag 1 januari 1913
Studentenalmanak | 238 Pagina's
Bekijk de hele uitgave van woensdag 1 januari 1913
Studentenalmanak | 238 Pagina's