Geheugen van de VU cookies

Voor optimale prestaties van de website gebruiken wij cookies. Overeenstemmig met de EU GDPR kunt u kiezen welke cookies u wilt toestaan.

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies zijn verplicht om de basisfunctionaliteit van Geheugen van de VU te kunnen gebruiken.

Optionele cookies

Onderstaande cookies zijn optioneel, maar verbeteren uw ervaring van Geheugen van de VU.

Bekijk het origineel

Studentenalmanak 1938 - pagina 159

Bekijk het origineel

+ Meer informatie

Studentenalmanak 1938 - pagina 159

3 minuten leestijd

nie alleen nie, dan tog as groep, en voel hom nie so maklik geboei

en beperk deur onoorbrugbare wette nie. Hy sien die heerlikheid

en glorie van die mens se grootste skeppinge —sy pragtigste skU-

derye, sy grootse bouwerke, sy magtige oseaanskepe, sy kuns en

wetenskap en tegniek, in kort alles wat die mens gelewer het en kan

lewer. Heel selde sien hy hoedat die oseaanreus magteloos worstel

in die golwe van die see; die magteloosheid van die mens teen 'n

orkaan of teen 'n droogte is iets waarvan hy hoor maar wat hy nie

in die stad aan lewende lywe ervaar nie. Is dit nie hierom begryplik

dat dit vir hom baie makliker is om die eer aan de mens toe te ken,

om aan hom die soevereiniteit toe te ken? Eis dit van die stadmens

nie honderdmaal meer om sy hoof te buig voor God nie?

Hiermee het ons vanself ook punt a bespreek nl. die opvatting van

die Skrif dat die Skepping 'n wonderwerk uit niks deur Goddelike

Almag geskape is teenoor die vae antwoord van die humanisme nl.

dat die al 'n magtige gegewenheid is, 'n onpeilbare kompleks wat

ergens heen ontwikkel. Die begrip van die wonder van ontstaan is

ook vir die mens wat in die natuur lewe miskien makliker om te

begryp, vir die stadmens moeillker omdat hy nergens in die stad dit

ervaar nie: hy ervaar en sien meestal maar net hoedat voorhandige

stof verwerk word en aangewend word tot hoer doeleindes — bv.

in die bou van 'n huis uit gevormde grond ens. ens.

II. Wat is die Kwaad?

Die teenstelling tussen die Skrifbeskouing en die van die huma-

nisme kan ons hier in verband stel met twee hoofpunte nl. a. Waar

die Skrif die mens beskou as oorsprong van die sonde, dus die wortel

van die kwaad in die mens se hart vind, daar vind die humanisme

dit in een of iets anders buite die mens. b. Waar die Skrif 'n abso-

lute kloof handhaaf tussen goed en kwaad, tussen lewe en dood,

tussen gehoorsaamheid en opstand, daar beskou die H. dit as 'n

relatiewe teenstelling van beter en minder goed. Dus waar die

Skrif die mens neerhaal en aankla as Die boosdoener in die Skep-

ping, daar verheerlik die H. hom as die Bedder daarvan en waar die

Skrif 'n absolute kloof sien daar erken die H. 'n relatiewe onder-

skeid.

Hierdie gedagtes oor kwaad en sonde kan die mens natuurlik nie uit

die natuur kry nie en ook nie juis uit die stad nie, maar tog, as

sekere opvattinge gegee is, soos bv. in die Woord van God dan

glo ons dat dit makliker, menslik gesproke, ingang vind by mense

wat deur 'n natuuromgewing in huUe denke gevorm is as by mense

wat deur die stad in huUe denke beïnvloed word. Dit kom veral na

vore as ons afvra hoe ervaar die mens respektiewelik in die natuur

en in die stad die gevolge van die kwaad of die sonde, in welke

vorm kom hy daeliks daarmee in aanraking?

Die hoofverskil kan ons miskien saamvat in die twee woorde: dood

151

Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen, vragen, informatie: contact.

Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing. Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this database. Terms of use.

Bekijk de hele uitgave van zaterdag 1 januari 1938

Studentenalmanak | 226 Pagina's

Studentenalmanak 1938 - pagina 159

Bekijk de hele uitgave van zaterdag 1 januari 1938

Studentenalmanak | 226 Pagina's