Geheugen van de VU cookies

Voor optimale prestaties van de website gebruiken wij cookies. Overeenstemmig met de EU GDPR kunt u kiezen welke cookies u wilt toestaan.

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies zijn verplicht om de basisfunctionaliteit van Geheugen van de VU te kunnen gebruiken.

Optionele cookies

Onderstaande cookies zijn optioneel, maar verbeteren uw ervaring van Geheugen van de VU.

Bekijk het origineel

Studentenalmanak 1938 - pagina 164

Bekijk het origineel

+ Meer informatie

Studentenalmanak 1938 - pagina 164

3 minuten leestijd

van die geluk van ander opgeoffer mag word nie, daar glo die ste-

deling noodgedwonge makliker aan die leer van dat die dele opgeof-

fer moet word vir die geheel, veral as aangeneem word dat die

mens die lewe as eiendom besit en daarom die beskikkingsreg daar-

oor het. Hierby kom nog die blote feit dat in die nauur menselewes

skaars is en daarom duur, in die stad volop.

Dit is dus begryplik dat by die mens wat in die natuur lewe die be-

skouinge van die Skrif makliker ingang vind nl. die van die abso-

lute waarde van die individuele mens, die direkte verhouding van

elke mens in sy gewete tot God; waarteenoor massabeweginge waar

dit om die mens gaan en nie om individuele persone nie weer soveel

makliker by die stad ingang vind — hier sal die individu selfs vry-

willig sy lewe gee vir die massa, as sy offer vir die mensheidsekspi-

rement. By die mens van die natuur sal die Skrifbesware hierteen

nog 'n versterking vind in sy selfstandigheid van gees. Die verskil

van houding van die mens van die natuur en die van die mens van

die stad hierin kan tot 'n mate weer herlei word tot die verskil van

opvatting van die lewe as geskenk en taak, en daarteenoor van die

lewe is verowering en daarmee as probleem, veral as dit gesterk

word deur die beskouinge van die Skrif en van die Humanisme

respektiewelik. By die Skrif en in die natuur is hoogste die indivi-

duele mens en dan in direkte verband met God, by die stad en by

die Humanisme die mens as sodanig, met enkele groot persoonlik-

hede as die hoogste tinne van die mensheidstempel — waar die een

alles sal doen in gehoorsaamheid aan God, doen die ander weer alles

in gehoorsaamheid aan die tinne van die mensheidstempel.

SLOT.

Tenslotte wil ons nog net weer beklemtoon dat die verband wat ons

probeer aantoon het tussen die denke en lewenshouding van die

mens in die natuur teenoor die van die Skrif, en aan die ander kant

die van die mens in die stad teenoor die van die Humanisme, alleen

vragend bedoel is, dws. in sy geheel en in die besondere onderdele

nie bedoel is as finale konklusies en Stellings nie. Dit is vir ons alleen

die vraag of die omstandighede waaronder die mens in die stad leef

dit nie vir hom geleidelik moeiliker maak om die denke van die

Skrif te aanvaar nie. Hiermee kom ons dan terug tot ons uitgangs-

vraag nl. waaraan het Europa sy heerskappy van die wereld te

danke en waarom skjm dit of hy vandag daardie heerskappy nie

meer kan behou nie ? As ons ons op die standpunt van die Skrif stel

sou ons dan hierop wil antwoord: onderandere aan die feit dat hy

sy geloof aan sy God, aan sy roeping en in sy krag verloor het, en

dan sou ons daarby wil voeg dat een van die faktore wat hierdie

proses van geloofsverlies in die hand gewerk die is van die toe-

nemende verstedeliking van die lewe. Die verstedeliking sien ons

dan positief in die houding wat dit by die mens kweek en die in-

vloede wat dit op hom uitoefen, negatief in die feit dat hy daardeur

156

Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen, vragen, informatie: contact.

Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing. Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this database. Terms of use.

Bekijk de hele uitgave van zaterdag 1 januari 1938

Studentenalmanak | 226 Pagina's

Studentenalmanak 1938 - pagina 164

Bekijk de hele uitgave van zaterdag 1 januari 1938

Studentenalmanak | 226 Pagina's