Geheugen van de VU cookies

Voor optimale prestaties van de website gebruiken wij cookies. Overeenstemmig met de EU GDPR kunt u kiezen welke cookies u wilt toestaan.

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies zijn verplicht om de basisfunctionaliteit van Geheugen van de VU te kunnen gebruiken.

Optionele cookies

Onderstaande cookies zijn optioneel, maar verbeteren uw ervaring van Geheugen van de VU.

Bekijk het origineel

Studentenalmanak 1938 - pagina 148

Bekijk het origineel

+ Meer informatie

Studentenalmanak 1938 - pagina 148

2 minuten leestijd

DIE SKRIF,

STAD EN PLATTELAND

Aanleiding tot die Probleem:

As ons vandag in die wereld en in die lewe om ons bietjie rondkyk,

dan word ons onder andere deur die volgende feite en omstandig-

hede getref: Europa het na die Hervorming (in die sestiende eeu)

in die volgende eeu, die sewentiende en daarna, 'n hoogtepunt van

bloei en krag bereik, sodat sy, afgesien van baie swakhede en

tekortkominge, beslis en sterk ongeveer die hele wereld verower

het, geografies deur middel van sy troepemagpte en seevlote, geeste-

lik geleidelik daarna deur sy denkbeelde en lewens- en wêreldbe-

skouing. Dit was 'n onmiskenbare en onbetwisbare feit dat Wes-

Europa tot 'n baie groot mate deur sy inherente krag byna die hele

wereld beheers het, Daarteenoor staan bjma netso onmiskenbaar en

bjma netso onbetwisbaar vas, volgens sommige mense, dat Wes-

Europa vandag aan die ondergaan is. Byna algemeen word erken

dat Europa swak geword het, oud gewerd het en sy krag verloor

het, sodat ons baie meer hoor van 'n „Untergang des Abendlandes"

as van die heerskappy van Wes-Europa oor heel die wereld. Dit

word algemeen beweer dat Europa geen krag meer het nie, dat die

oue uitgedien is, en dan word óf gehoop op die nuwe lande, die jong

lande b.v. Amerika en Japan of andersins die hoop gevestig op nuwe

stelsels b.v. Nationaal-sosialisme of Fasisme. (In beide gevalle is

hierdie hoop beide positief of negatief, positief by diegene wat meen

dat daardeur die wereld gered sal word van 'n gewisse ondergang

en wat dientengevolge dweep hetsy met die nuwe lande of met die

nuwe stelsels; negatief daarteenoor by ander wat meen dat juis

daardeur die wereld gouer en vinniger na sy ondergang gedryf word

en wat daarom met hand en tand veg teen beide nuwere lande en

die nuwere beskouinge.)

Dit bring elke mens vanself pertinent voor die vraag: Waar is daar-

die krag van Europa? Waarin was dit gelee en waarom besit

Europa dit vandag nie meer nie? Hierop kan onder andere twee

antwoorde gegee word: i. Die antwoord van die historisme nl. dat

dit met nasies en kuiture gaan soos met alle groei en lewe, daar is

'n tyd van jeugdige energie, van bloei en krag en onverbiddelik

volg daarop die tyd van ouderdom, seniliteit en ondergang — 'n

geraffineerde fatalisme. Uit hierde antwoord vloei as konsekwensie

óf 'n lewe met leuse „laat ons eet en drink en vrolik wees, want

more sterf ons", óf meer gematigd en soms ook Christelik getint

die opvatting dat die mens maar moet berus, tevrede moet wees

140

Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen, vragen, informatie: contact.

Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing. Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this database. Terms of use.

Bekijk de hele uitgave van zaterdag 1 januari 1938

Studentenalmanak | 226 Pagina's

Studentenalmanak 1938 - pagina 148

Bekijk de hele uitgave van zaterdag 1 januari 1938

Studentenalmanak | 226 Pagina's