GeheugenvandeVU cookies

Voor optimale prestaties van de website gebruiken wij cookies. Overeenstemmig met de EU GDPR kunt u kiezen welke cookies u wilt toestaan.

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies zijn verplicht om de basisfunctionaliteit van GeheugenvandeVU te kunnen gebruiken.

Optionele cookies

Onderstaande cookies zijn optioneel, maar verbeteren uw ervaring van GeheugenvandeVU.

Bekijk het origineel

Studentenalmanak 1972-1973 - pagina 79

Bekijk het origineel

+ Meer informatie

Studentenalmanak 1972-1973 - pagina 79

3 minuten leestijd Arcering uitzetten

hart by die blankes toe dit blyk 'n ydele hoop te wees het die swartman sy

oe hoopvol gevestig op die buiteland - ook tevergeefs, hoewel hy met dank-

baarheid erken watter bemoedigmg hy haal uit die morele en fmansiele steun

van simpatiekgesmdes buite Suid Afrika Vandag egter groei die besef meer

en meer dat, hoewel steun van blankes bmne sowel as buite Suid-Afnka met

dank erken word as bewys van besorgdheid en as betuiging van solidariteit,

die ware bevryding van die swartman m ons land alleen bewerkstellig kan

word deur die Suid-Afrikaanse swart gemeenskap self Ek glo dat dit van pas

is om by hierdie besondere geleentheid m die bestek van 'n paar mmute 'n

kort samevattende antwoord te gee op die vraag van die hoop en die uitsig

wat daar lewe m die harte van almal m Suid-Afnka wat die doelstellmge en

arbeid van die C I onderskryf of ondersteun Daarom net die volgende

(1) Suid -Afrika is 'n veelrassige land en geen besluite of beleidsbepalinge, po-

hties of ekonomies, vrywillig of gedwonge, gaan enige wesenlike verskil aan

hierdie werklikheid maak me Self sal sou al agt Bantoetuislande onmiddelik

volwaardige onafhankelikheid kry (en ek betwyfel baie sterk die moontlik-

heid dat dit binne die volgende 15-20 jaar sal gebeur - as die huidige Rege-

ring dit ooit sal toelaat - dan bly daar nog bmne die sogenaamd blank-verklaarde

Suid-Afnka minstens 8 miljoen Afnkane, 2 1/4 miljoen Kleurlinge en 3/4 mil-

joen Asiers - dus 'n totaal van 11 miljoen swart en brum teenoor 4 miljoen

wit Geen ideologiese wensdenkery of politieke toutrekkery gaan aan hierdie

feite en werklikheid wesenlrk iets verander me En die blanke wat hardkoppig

of vreeesbevange bly weier om dit te erken verhaas met die dag dat daar, gevolg-

hk me vir die swartman of die brumman me maar vir die witman, geen plek meer

m Suid-Afrika sal wees me

(2) Suid-Afnka staan by die ingang van 'n tydperk waar hy die wrange vrugte

van sy beleid van gedwonge rasseskeidmg begin pluk Die eis om erkenning van

swart identiteit volg op die oorbeklemtonmg van wit identiteit, swart bewus-

wordmg groei uit die miskenning van swartmenswaardigheid, swart apartheid,

swart sohdanteit en swart mag, groei as noodwendige psigologiese verweer

teen wit apartheid, wit solidariteit en wit mag Die positieve waarde en bete-

kenis van hierdie grootskaalse ontwaking van swart bewussyn in Suid-Afnka

word met dankbaarheid en vreugde deur die Christelike Instituut begroet,

maar ons durf me ons oe sluit vir die feit dat die jarelange miskenning van die

swartman noodwendig skerp negatieve reaksies van agressie en verwerping

by ons swart gemeenskap na vore gaan roep wat op sy beurt weer die blanke

as groep m 'n sterker solidariteit van vrees en verset gaan dwmg. En sodoende

groei die proses van polansasie wat onafwendbaar uitloop op botsmg en ge-

weldtensy dit betyds gekeer of beheer word

(3) In hierdie situasie word Kerke en Chnstene geroep om 'n besondere taak

te vervul (a) Om erkenning te verleen aan die gewettigde pohtieke aspirasies van

die swart gemeenskap (b) om erkenning te verleen aan al die positiewe oog-

merke van swart bewuswordmg, vrymoedige steun daaraan te verleen en die

blanke te help msien watter fundamentele verandering daar m die lewenshoudmg

ding by die swartman plaatsgevmd het (o) om volle steun te verleen aan die

verwydermg van alle vorms van rassedisknmmasie en rasse-onreg (d) om ak-

77

Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen, vragen, informatie: contact.

Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing. Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this database. Terms of use.

Bekijk de hele uitgave van zaterdag 1 januari 1972

Studentenalmanak | 300 Pagina's

Studentenalmanak 1972-1973 - pagina 79

Bekijk de hele uitgave van zaterdag 1 januari 1972

Studentenalmanak | 300 Pagina's