Studentenalmanak 1972-1973 - pagina 78
Kort Toespraak by Geleentheid van die Toekenning van 'n Eredoktoraat m
Theologie deur die Vrije Universiteit te Amsterdam aan Beijers Naudé
Meneer die Rektor, Geagte Aanwesiges,
Vergun my om my hartgrondige dank te betuig aan die Kollege van De-
kanen van die Vrije Universiteit vir die groot eer my aangedoen deur u toe-
kenning aan my van 'n eredoktoraat in teologie Vergun my verder om my
diepe waardering te betuig aan die teologiese fakulteit van die Universiteit
op wie se voordrag die toekenning geskied het en by name aan my hooggeagte
promotor, Prof dr G C Berkouwer vir sy gewilligheid om as sodanig op te tree
As ek in ag neem me alleen die hoe standaard wat u Universiteit nog altyd gehand-
haaf het in die toekenning van u doktorsgrade maar ook hoe vereistes wat u nog
altyd gestel het vir die toekenning van 'n eredoktoraat dan verkry u besluit
vir my nog groter waarde
Vergun my verder om, afgesien van die besondere persoonhke eerbetoon
wat dit mhou, aan u te probeer oordra die betekenis van hierdie besluit soos
ek as Suid Afrikaner dit sien
(1) Ek sien dit as 'n openbare erkenning van die doelstellinge en arbeid van
die Chnstelike Instituut Die Vrije Universiteit het reeds op verskeie maniere
gedurende die afgelope aantal jare sy instemming betuig met die arbeid van die
Chnstelike Instituut o a deur fmansiele steun aan sommige van sy opvoed-
kundige Projekte en deur publisiteit aan sy werk Nou volg die erkenning voor
die oe van almal van 'n nege jaar lange arbeid onder moeilike omstandighede
as 'n stuk Chnstelike getuigenis wat ongelukkig op hierdie tydstip nog deur
baie blankes m Suid-Afrika veral uit die Knnge van die 3 HoUands-Afrikaanse
Kerke, of negeer of verwerp of verdag gemaak word
(2) Ek sien dit verder as 'n openbare vereenselwiging van u kant met die stryd
om rassegeregtigheid m Suid-Afnka, 'n daad van Chnstelike solidariteit met
wit en swart wat impliseer dat u aan al die mstansies m Suid Afrika wat soek
om die Chnstelike Instituut verdrag te maak deur leuen propaganda, deur m-
timidasie en riodelose onderzoeke duidelik te kenne gee Ons aanvaar me die
verwronge beeld wat u voordra me, want ons weet wat die C l is en wil Maar
dit hou ook verder m dat u 'n appel doen op die gewete van almal in Suid-
Afrika wat die Chnstelike Instituut veroordeel en verwerp om hulle hou-
ding en optrede te hersien en te verander me ter wille van die C I m die
eerste plek me, maar ter wille van die waarheid van die Evangelie en die welsyn
van die hele bevolking
(3) Maar van allergrootste belang vir my is die boodsckap wat die besluit in-
hou vir die swart gemeenskap van Suid-Afrika (die Afnkane, kleurlinge en
Asiers) dat hulle daarin sien 'n teken van hoop - hoe klem ookal - wat aan
hulle oorgedra word deur dieselfde volk wat 320 jaar gelede voet aan wal ge-
sit het van 'n land wat hulle gesien het as 'n Kaap van Goeie Hoop Vir baie
jare het die swart bevolking gehoop dat die bevrydmg van die swartman uit
sy situasie van verontregting en verknegting sou kom deur 'n verandering van
76
Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt
voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen,
vragen, informatie: contact.
Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing.
Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this
database. Terms of use.
Bekijk de hele uitgave van zaterdag 1 januari 1972
Studentenalmanak | 300 Pagina's
Bekijk de hele uitgave van zaterdag 1 januari 1972
Studentenalmanak | 300 Pagina's