Vrije Universiteitsblad 1953 - pagina 10
Van den Raad en den Senaat van de Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoer Onderwijs, de zusterhogeschool van de V. U. in ZuidAfrika, werd het volgende schrijven ontvangen, waaruit men zien kan, hoezeer daar de toekenning van een ere-doctoraat aan Prof. van Rooy wordt gewaardeerd
Aan die Kuratore en die Senaat van die Vrije Universiteit
te
Amsterdam
By die geleentheid van u dies nataUs op 20 Oktober 1952 en by die geleentheid van die toekenning van die doktorsgraad honoris causa aan die rektor van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoer Onderwijs, wens die Raad en die Senaat van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoer 'Onderwijs aan u onderstaande boodskap in geskrifte oor te bring.
doktoraat toe te ken. Die onderskeiding beskou ons as 'n vererende gebaar ook aan ons Inrigting. Dat u dit gedoen het so kort na ons selfstandigwording as universiteit, stem ons tot groot blydskap en dankbaarheid. Mag die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoer Onderwijs in de beoefening van die wetenskap u voorbeeld navolg!
Die Raad en die Senaat van die Potchefstroomse Universiteit wil langs hierdie weg die Kuratore en die Senaat van die Vrije Universiteit van harte gelukwens met die voleindiging van nog 'n werkjaar. Ons in Potchefstroom beskou u in Amsterdam as ons geestelike ouer broer. U beoefen die wetenskap net soos ons, in die lig'van die geopenbaarde waarheid. U strewe soos ons ook, om deur die beoefening van die wetenskap die naam van onse God groot te maak. U verjaarsdag is vir ons ook 'n dag van groot vreugde. Mag die Here ook van die wetenskap u Inrigting nog tot ia lengte van dae in krag laat toeneem tot verheerüking van Sy naam!
Dat u aan prof. J. C. van Rooy in sy persooulike hoedanigheid die onderskeidiag Iaat toekom, stem ons ook tot blydskap en dankbaarheid. Afgesien van die feit dat prof. Van Rooy nou juis ons rektor is, weet ons dat hy die onderskeiding as persoon waardig is. Prof. Van Rooy is reeds vir meer as 'n kwarteeu een van die groot figure in ons Afrikaanse volkslewe. Op die gebied van die Afrikaanse kultuurlewe is hy die leidende gees. As voorsitter van die Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigiage kon hy die kroon sit op sy lewenslange arbeid: om die Afrikaners kultureel saam te snoer in een magtige verband tot eer van die God van ons voorvaders. As volksleier, as leier in die wetenskapüke wereld, as nederige Christen, as beskeie en opregte persoon, sien ons nou in u daad 'n bekroning van prof. Van Rooy as die beliggaming van die tradisionele Afrikanerideaal. Met opregte groete, namens Raad en Senaat,
By hierdie dies natalis van 1952 het u die bande met ons nog inniger getrek. U het ons Inrigting gedenk en vereer deur by die geleentheid aan die huidige rektor van die Potchefstroomse Inrigting 'n ereH.J.R.duPLESSIS, voorsitter van Raad
Nieuwe leden
J. CHR. COETZEE, ondervoorsitter van Senaat
Ook ditmaal kunnen wij tot onze blijdschap weereen aanvulling geven op de ledenlijst. Bijzondere dank aan hen, die door hun tussenkomst tot deze uitbreidiag de stoot gaven. Met belangstelUng wachten wij het resultaat van de komende weken.
Apeldoorn Mevrouw Faber-Lindenhovius
Zaandam Stichting „ P a t r i m o n i u m "
Arnhem W. V. Leeuwen
's-Gravemande Mr W. C. v. d. Brmk
Naaldwijk Jac. v. d. Berg W. Boers W. J . Boers A. V. d. Bos G. Dekker J r G. J. Hofland Jzn A, Kuyvenhoven LJzu J, Kuyvenhoven Wzn P. Kuyvenhoven Mzii V. Kuyvenhoven W. Kuyvenhoven C. Valstar H. L. Valstar V. P h . Valstar Fzn F . Vreugdenhil
Oosterbeek P, H , V. Leeuwen
Hiïlcgersberg Str. C. W. van Dijk
Noordivijk binnen Ds J . Wiersema
Amersfoort MrJ.v.VUet
Leiderdorp Ds J . J . Dijk
Rotterdam A.Kok
Melissant A. C. Fruissen
Rotterdam Feyenoord S. Bestebreurtje
Garijp J a c . Jacobi
Ens J . van Andel
D. Forma H. J . Smit
LioBssens M. Douwma J . N . Idema Tan VisKer uw-U * IQQ^X
Hengelo J . Verveld Fa Th. "WijmauB
Bussum J . de Ruiter M. J . Woelders J . P . Wijmenga
Oosternijkerk 3. S. Hoekstra Emmen Ir A. H . J . V. Gogh Hoogeveen S. de Witte Meppel Mr C Barends Almelo R. G. Hoff A. Fieron
2326
S. du TOIT, registrateur van universiteit
Zwolle Jac. Galeukamp _ C. letBwaard
Amsterdam . Ds J. V. Buuren
Hilversum Mevrouw T, Streefkerk-B okma
Rotterdam. Katendrecht Mr G. J . Kastelein
Werkendam Mw de Wed. A. Groe Bakker
Rotlerdani'Noord Ds H . D . Bruggeman Rijswijk J. H. Allaart B. V. Benthem J . Douma Vlissingen A. Kuyvenhoven
Maastricht Ds H . Munnik
Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt
voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen,
vragen, informatie: contact.
Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing.
Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this
database. Terms of use.
Bekijk de hele uitgave van donderdag 1 januari 1953
VU-Blad | 104 Pagina's