GeheugenvandeVU cookies

Voor optimale prestaties van de website gebruiken wij cookies. Overeenstemmig met de EU GDPR kunt u kiezen welke cookies u wilt toestaan.

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies zijn verplicht om de basisfunctionaliteit van GeheugenvandeVU te kunnen gebruiken.

Optionele cookies

Onderstaande cookies zijn optioneel, maar verbeteren uw ervaring van GeheugenvandeVU.

Bekijk het origineel

VU Magazine 1974 - pagina 439

Bekijk het origineel

+ Meer informatie

VU Magazine 1974 - pagina 439

5 minuten leestijd Arcering uitzetten

m

te universiteite van Suid-Afrika, maar van- gepas word op die rassebeleid en rasseverweë die onmiskenbare steun wat dit aan die houdinge in die Suid-Afrikaanse politiek. diskriminerende sisteem van Bantoe-onder- 2. Die beginselverwerping van die beleid van tussen VU en PU te benadeel nie. Twee redes wys verleen of impliseer, laat ek dit heel- apartheid (of enige beleid van sogenaamde selfstandige ontwikkeling wat op diskrimidwing my egter om nou te reageer, en wel temaal buite oorweging. nasie van ras of kleur gegrond is) as Christeop die wyse ek tans doen: like onregverdig en onverdedigbaar. • Na my mening het die PU vir CHO meer Maatstaf-vu as genoeg tyd gehad om die afgelope 4 jaar 'n Objektiewe ontleding van die brief van die 3. Die noodsaaklikheid en belangrikheid van die volle implikasies van die saak onder dis- VU van 5 maart 1974 (soos onderteken deur 'n beslissing wat die geloofwaardigheid van kussie te deurdink en 'n duidelike beginsel- prof dr. C. C. Jonker en die heer H. Hoogen- die VU se Christelike getuienis by die onderuitspraak te gee - soos die Rektor van die kamp) dui ondubbelsinnig drie criteria aan drukte meerderheid van die SA bevolking Universiteit, prof. H. J. J. Bingle, in opdrag wat die VU as fundamenteel ag by die oor- (d.w.s. die swart deel) sal verseker. van die Raad van die Universiteit in sy weging van die behoud al dan nie van die Maatstaf-PU skrywe van 19 april 1974 aan die VU onteen- bestaande verdrag: seglik doen. 1. Die Christelike-evangelie norme wat as 'n Noukeurige ontleding van die antwoord • As iemand wat die besondere voorreg te basis moet geld vir die betrekkinge tussen van die rektor van PU (19 april 1974) bring beurt geval het om 'n eredoktoraat van die die VU en PU. In dié verband speel die die volgende na vore: VU te ontvang, rus daar op my skouers 'n interpretasie van die woord GERECHTIG- 1. Die Raad van PU aanvaar ewe-eens die groot morele verantwoordelikheid om toe te HEID 'n beslissende rol, veral soos dit toe- evangehese norme as gemeenskaphke basis sien dat die integriteit en aansien van die VU by al die inwoners van ons land verseker en beskerm word deurdat die getuienis van geregtigheid en medemenslikheid wat van die VU uitgaan die toets van die Evangelie kan deurstaan. Aangesien, volgens die inligting aan my per kabelgram oorgedra, dié finale beslissing eersdaags geneem word, voel ek my genoodsaak om my insigte met aanbevelinge aan die VU te besorg met kennisgewing daarvan aan die PU vir CHO. Dis noodsaaklik om daarop te wys dat wat hieronder volg my persoonlike mening is en nié gesien moet word as die offisiële standpunt van die Christelike Instituut nie aangesien ek geen tyd gehad het om dit aan die Aldus meldde het Zuidafrikaanse blad 'Beeld' het van de Universiteitsraad van de VU inzake Raad van Beheer van die Christelike Instituut besluit het verdrag met Potchefstroom. voor te lê nie, maar ek is oortuig daarvan dat, BEELD, rMHUmt.^ in die lig van die Cl se algemene uitkyk en beginselstandpunt oor dergelike aangeleent- Nederlandse universiteite bang, sê Bingle '^ hede, die Raad die beginsels soos, in my sienswyse weerspieël, sal beaam. magazine

Keus Na my mening word die VU geroep om een van die volgende vier keuses te doen: 1. Die behoud van die bestaande kuituurverdrag, al is dit dan in die vorm van 'n kritiese dialoog. 2. Die uitbreiding van die bestaande verdrag tot 'n drieledige ooreenkoms om 'n swart (Bantoe-)universiteit soos die Universiteit van die Noord (Turfloop) in te sluit (of 'n ander swart universiteit, bv. in Bophuta Tswana-tuisland - die moontlikheid van die oprigting van so'n universiteit is reeds deur hoofman Lucas Mangope genoem). 3. Die opsegging van die bestaande verdrag vanweë die onversoenbare teësteüinge tussen die uitkyk van die VU en PU. 4. Die opsegging van die huidige verdrag en die moonthke vervanging daarvan met betrekkinge óf 'n formele ooreenkoms met die UBLS. Teoreties gesproke is daar nog ook 'n vyfde moontlikheid nl. die van 'n onaflianklike ooreenkoms met een van die bestaande swar-

POTCH SAL VU. TERUGSLAAN AS die Vrije Universiteit van Amsterdam aïïe bande met die van 'n universiteit — bet heftige aanvalle op die Potchefstroomse Universiteit wil verbreek, sal sy universiteit Potchefstroomse Universidieselfde doen, het die rektor van die PU vir CHO prof. H. J. J. teit gedoen. Bingle, gisteraand aan Beeld gesê. Die meeste dosente hot egter voor die voet vir dte Die laasfe deef van sy bestaande verdrag met die voortsetüng van die verdrag ilgêns prof. Bingle is IvÉ^^Weit aog aie brief lui onder ttieer: ,,0p PotehefslrDomse Universi- geplat. grofid van norme en maat- teit te verbreek nie", Die besluit volg byna on- --":rfeardie VÜ self Briewe van Nusas aan die op 'n brief van • ' - " t hel \r-- —!^ vftwta word dat middeiiik prtó. Büyrf*'.'""' •• '

dat 'n kommissie aangestel is om die heie aangeïeentheid teondefso^, wanthuile wou nie graag die ooeenkoms benade« nie. I berig van Beefd se kor' pondent in Amsterdar'' die eerste wat by d gehoor f iet. Mnr. NaipJ^»'

Voor praktijkfinancieringen praktijk overname-adviezen hypotheken etc. ^

makelaars-en assurantiekantoor

plaggemars V^

burg. j.c. van de bergplein 9 wierden tel. 05496-1272 j.k. plaggemars makelaar in onroerende goederen-taxateur

Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen, vragen, informatie: contact.

Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing. Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this database. Terms of use.

Bekijk de hele uitgave van dinsdag 1 januari 1974

VU-Magazine | 516 Pagina's

VU Magazine 1974 - pagina 439

Bekijk de hele uitgave van dinsdag 1 januari 1974

VU-Magazine | 516 Pagina's