GeheugenvandeVU cookies

Voor optimale prestaties van de website gebruiken wij cookies. Overeenstemmig met de EU GDPR kunt u kiezen welke cookies u wilt toestaan.

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies zijn verplicht om de basisfunctionaliteit van GeheugenvandeVU te kunnen gebruiken.

Optionele cookies

Onderstaande cookies zijn optioneel, maar verbeteren uw ervaring van GeheugenvandeVU.

Bekijk het origineel

VU Magazine 1974 - pagina 440

Bekijk het origineel

+ Meer informatie

VU Magazine 1974 - pagina 440

4 minuten leestijd Arcering uitzetten

politieke partijen, democratisering, nieuwe bestuursvormen, sociaaleconomisch beleid, woningbouw . . . REGEREN - REAGEREN een cursus burgerschapskunde 40 schriftelijke lessen voor f 25,partijen en partijstelsels, volksvertegenwoordigers, recht en rechtspraak, gemeente en provincie, milieubeheer. . . POUTIEK BEKEKEN een oriënteringscursus 12 schriftelijke lessen voor jongeren voor f 9,50 ontwikkelingshulp, kolonialisme, bewapeningswedloop, bevolkingsexplosie, internationale samenwerking . . WERELD OP HANDEN een cursus over ontwikkelingssamenwerking 10 schriftelijke lessen + documentatie voor f 10,- (i.s.m. NOVIB) het raadlidmaatschap, de begroting, ruimtelijke ordening, subsidieregelingen, gewestvorming . . . DE GEMEENTERAAD een cursus gemeentepolitiek 24 schriftelijke lessen voor f 25,Wet op de ondernemingsraden, vergadertechniek, bedrijfseconomie, de vakbeweging, sociale verzekeringen, personeelsbeleid . . . DE ONDERNEMINGSRAAD een cursus voor ondernemingsraadleden 34 schriftelijke lessen voor f 45,Vraag nog heden een folder voor nadere inlichtingen onder vermelding van de letters VU bij STICHTING BURGERSCHAPSKUNDE, Postbus 349, Leiden, tel. (071) 93403

10

maar interpreteer sleutelbegrippe soos apartheid, geregtigheid, akademiese vryheid en verantwoordelikheid fundamenteel verskillend waardeur dit uiters moeilik, indien nie heeltemaal onmoontlik, word om tot enige juiste wedersydse begrip te kom voordat daar nie 'n duidelike ooreenstemming bereik wird oor die presiese betekenis van hierdie woorde en begrippe nie. 2. Die Raad van PU aanvaar ten volle die beleid van veelvolkige selfstandige ontwikkeling as volkome geregverdig en verdedigbaar vanuit Christelike oogpunt gesien in teenstelling met die standpunt van die VU wat dit volkome afwys. 3. Die Raad van PU beskou 'n voortgaande diskussie oor apartheid as gewens en verlang dat daarmee voortgegaan sal word met behoud van die bestaande kultuurverdrag. Dus: die bestaande verdrag word nie gesien as enige wesenlike struikelblok in die weg van 'n voortgesette dialoog nie, terwyl die VU 'n ernstige gevaar sien in die voortsetting van enige betekenisvolle dialoog voordat die beginselverskille nie eers uit die weg geruim is nie.

Onverzoenbaar Vir enigiemand wat die afgelope aantal jare homself op hoogte gestel gehou het oor die teologiese en politieke verskille in uitgangspunte van die voor- en teëstanders van die rassebeleid van die Nasionale Party moet dit duidelik wees dat tussen die standpunte en interpretasie van die VU en die PU daar 'n onoorbrugbare kloof bestaan. Die grondoorsaak van hierdie onoorbrugbare gaping moet gesoek word in die volgende fundamenteelbotsende uitgangspunte: Aan die wortel van die saak lê daar die botsende (en onopgeloste) interpretasie van die Skrif oor sulke begrippe soos die eenheid en verskeidenheid van die menslike geslag, naasteliefde en geregtigheid in 'n veelrassig of veelvolkige samelewing, differensiasie en diskriminasie, individuele verlossing en maatskaplike bevryding, menseregte en menslike vryheid en verantwoordelikheid. Dis dieselfde grondliggende verskil wat tot uiting kom in die stryd tussen die Christelike Instituut en de Nederlandse Gereformeerde Kerk, die debatte in die G.E.S. by Lunteren en Sydney, die SPRO-CAS rapporte aan die een kant en die Woord en Daad - gesigspunte aan die ander kant. Nog 'n basiese verskil in uitgangspunt is die botsende sieninge i.v.m. die sisteem van Bantoe-onderwys in SA. Hoewel PU seer seker bereid sou wees om ernstige leemtes in dié sisteem te erken en aan te duid word die beginsel van afsonderlike onderwys vir wit en swart as die enigste opvoedkundig gesonde gesien terwyl die oorweldigende meerderheid van swart leiers die hele sisteem van Bantoe-onderwys (ook soos dit sy beslag gekry het in die swarte etniese universiteite) verfoei en verwerp. Daarom sal enige oor-

eenkoms of verdrag tussen VU en enige onderwysinrigting wat onder die beheer van die Departement van Bantoe-onderwys val, deur die swart gemeenskap as 'n steun van die regeringsbeleid van apartheid gesien word. Ek is oortuig daarvan dat as die studente van die swart universiteite die geleentheid gegee sou word om in 'n geslote stemming hulle gevoelens uit te druk, die groot meerderheid bogenoemde standpunt sal onderskryf Die derde struikelblok - myns insiens 'n onoorkomelike - is die oorheersing van politieke denke en druk oor evangeliese insigte en oortuiginge wat die Raad van PU nie die vryheid laat om die beleid van afsonderlike ontwikkeling as onchristelik aan te dui nie selfs al sou die Raad tot sodanige oortuiging kom. Indien die Raad tans of in die voorsienbare toekoms tot so'n stap sou oorgaan sal: sy verhouding tot die Regering onherstelbaar geskaad word; die oorgrote meerderheid ouers daarteen in opstand kom; die donateurs hulle skenkinge onttrek of drasties inkort; die groot meerderheid van dosente en studente daarteen in opstand kom hoewel 'n klein minderheid in beginsel geen beswaar daarteen sal sien nie, maar in die lig van sterk openbare teenstand en kritiek nie sal waag om dit te ondersteun ofte bepleit nie.

BINNEN 48 UUR ANTWOORD GEEN

Geldlenen? ^EK^^'^'^^-

Enige voorbeelden: (ook tussenliggende en hogere bedragen)

2 4 mnd.

36 mnd.

f 5.000,f 7.500,f 10.000,f 15.000,f 20.000,-

f247,f 368,f 487,f 728,f 972,-

f178,f 266,f 354,f 530,f 706,-

48 mnd.

6 0 mnd.

f 5.000,f 7.500,f 10.000,f15.000,f 20.000,-

f 147,f219,f291,f 436,f581,-

f258,f 386,f515,-

THEOD. C. STOKMAN Leeuwendaallaan 50-52 Rijswijk (Z.H.) Tel 070 - 99 48 65

Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen, vragen, informatie: contact.

Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing. Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this database. Terms of use.

Bekijk de hele uitgave van dinsdag 1 januari 1974

VU-Magazine | 516 Pagina's

VU Magazine 1974 - pagina 440

Bekijk de hele uitgave van dinsdag 1 januari 1974

VU-Magazine | 516 Pagina's