GeheugenvandeVU cookies

Voor optimale prestaties van de website gebruiken wij cookies. Overeenstemmig met de EU GDPR kunt u kiezen welke cookies u wilt toestaan.

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies zijn verplicht om de basisfunctionaliteit van GeheugenvandeVU te kunnen gebruiken.

Optionele cookies

Onderstaande cookies zijn optioneel, maar verbeteren uw ervaring van GeheugenvandeVU.

Bekijk het origineel

De z.g. oecumenische „synode", LI.

Bekijk het origineel

+ Meer informatie

De z.g. oecumenische „synode", LI.

4 minuten leestijd Arcering uitzetten

C. — BESLUITE VAN DIE SINODE.

U deputate gee die besluite van die sinode in die orde van die agenda, met verwysing na die betreffende artikels van die acta, terwyl waar nodig enige toeligting. gegee ' word. Aangesien die besluite deur ons generale sinode bekragtig moet word, gee ons hulle in vetletters weer sodat hulle maklik herkenbaar is.

1. — LEERSTELLIGE PUNTE (Art. 63, 84, 111).

Hierdie punte is breedvoerig toegelig en bespreek. Op voordrag van Kommissie II is deur die : : node as volg besluit: —

1. Die ekumeniese sinode gee uitdrukking^ aan sy waardering vir die werk wat gedoeii word deur sulke organi-. sa^s as die Calvinlstiese Aksiekomitee (Calvinistic Actiof Committee — V.S.A.), Evangelie en Wereld (Nederland), Federasie van Calvinistiese Studentevereniginge in S.A. (F.C.S.V.) en Calvinistiese Studiekring (S.A.), en bemoedig lüerdie organlsasies sowel as kolleges, universiteite en teologiese fakulteite, om die waarhede van die Geref. geloof te bestudeer en uiteen te sit.

2. Die sinode benoem 'n kommissie van twee om 'n konsep-getuienis op te stel wat die kernwaarhede (salient truths), bespreek onder I, A—E, uiteen sal sit, as 'n herbevestiging van ons fundamentele oortulglnge, soos beliggaam in ons konfessies. Hierdie getuienis sal rigting gee aan toekomstige studies en sal ons ele posisie duidelik verklaar in die huidige verwarring.

Die getuienis is opgestel deur dr. G. C. Berkouwer en prof. D. H. Kromminga. Na 'n klein redaksionele wysiging is dit deur die sinode aanvaar. In sy finale vorm lui dit as volg: (vgl. Die Kerkblad, 6 Desember 1946, bl. 20).

Kommissie II het sy konklusie als volg gemotiveer: —

Deur Calvinistiese organlsasies en akademiese liggame aan te moedig om die vraagstukke van die tyd te bestudeer, begaan die sinode nie die fout om aka4eraiese ondersoekinge te begin nie. Hiermee word nie bedoel dat die vraagstukke nie kerkUk van aard is nie. Dit gaan hieroor dat ons diskussies en formuleringe nie ryp genoeg is om enige respektabele en oortuigende aankondiginge op hierdie tydstip te doen nie. Die weg tot hierdie rypheid is deur diskussies iri klaskamers en deur die verbreiding van die gedrukte woord. Die kerk as organisme moet diep bewus word van sy groot geleentheid en die uitdaging aanvaar. Vrye uitwisseling van gedagtes tussen toegewyde geleerdes van drie kontinente sal die nodige vryheid van ondersoek en formulering gee, wat mettertyd kan dien as grondwerk vir toekomstige sinodale verklaringe.

Op voorstel van prof. S. du Toit is egter die volgende as derde punt by die bogenoemde twee gevoeg:

3. (a) Die sinjkde besluit om kommissies aan te stel vip 'n deeglike ondersoek van alle vraagstukke wat in verband staan met punto I, A—E, II, B, 1, en C Z', S van die hersiene agenda, in sover die kerk as instituut en sy leer betrokke is.

(b) Die kommissies sal bestaan uit lede van die kerke

wat aan hierdie sinode deelneem, maar ir.ag uitgebrei word deur byvoeging van lede van ander kerlte wat deelneem in die volgende ekitraeniese sinode. Hierdie lede sal deur hul kerke benoem word.

(c) Die kommissies sal hui werk deur middel van korrespondensie doen en hul rapporte sal soo spoedig moontlik gcpuhliseer wórd.

(d) Hierdie rapporte sal deel vorm van die agendum . van die volgende eUumeniese sinode en sal, indien moontlik, vooraf aan die nasionale sinodes van die verskillende kcise voorgele word vir hul kommentaar.

Die benoeming van studiekomitees is oorgelaat aan die modoramen en na verdaging van die sinode het hici'die liggaam die volgende benoem - -(N.B.: Die ecrsgenoemde van elke kommissie is voorsitter en die tweede scriba):

Inspirasie, ens.: Dr H. Kuiper, dr W. Flendriksen, dr Wi. Rutgers, dr J. T. Hoogstra.

Skepping en Evolusie: Dr S. du Toil, dr H. G. Stoker, dr G. Eloff, ds P. G. W. Snjjman.

Esgatologie: Dr G. C. Berkouwer, dr F. W. Grosheide, dr , 1. Ridderbos.

Die Kerk: Dr V. Hcpp, dr K. Dijk, dr D. Nauta.

Kerk en Staat: Dr S. Volbeda, prof. D. H. Kromminga, dr C. Bouma, dr H. H. Meeter.

Christelike Onderwjs: Dr J. Chr. Coetzee, dr P. J. S. de Klerk, dr H. J. J. Bingle.

Huwelikskwessies: Dr J. D. du Toit, dr G. M. den Hai-togh, dr M. J. Wyngaarden.

(N.B, — Daar is geen spesiale kommissies benoem vir die bestudering van Moderne strominge nie, omdat sulke strominge by elke punt ter sprake kan kom).

Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen, vragen, informatie: contact.

Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing. Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this database. Terms of use.

Bekijk de hele uitgave van zaterdag 26 april 1947

De Reformatie | 8 Pagina's

De z.g. oecumenische „synode

Bekijk de hele uitgave van zaterdag 26 april 1947

De Reformatie | 8 Pagina's