GeheugenvandeVU cookies

Voor optimale prestaties van de website gebruiken wij cookies. Overeenstemmig met de EU GDPR kunt u kiezen welke cookies u wilt toestaan.

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies zijn verplicht om de basisfunctionaliteit van GeheugenvandeVU te kunnen gebruiken.

Optionele cookies

Onderstaande cookies zijn optioneel, maar verbeteren uw ervaring van GeheugenvandeVU.

Bekijk het origineel

VU Magazine 1974 - pagina 438

Bekijk het origineel

+ Meer informatie

VU Magazine 1974 - pagina 438

2 minuten leestijd Arcering uitzetten

'Die Universiteitsraad v. d. VU is bewus van die standpunt wat ek die afgelope jare ingeneem het t.a.v. die bestaande kultuurverdrag tussen die VU en PU - 'n standpunt wat ek reeds in 1970 uitgespreek en weer in 1972 bevestig het. In kort kom hierdie standpunt op die volgende neer: Getoets aan die Evangehese norme wat volgens die owerhede van albei universiteite dien voldoen die huidige kultuurverdrag in sy oogmerke en implementering nie aan hierdie vereistes nie en behoort daar dus 'n fundamentele wysiging plaas te vind deur óf 'n gemeenskaplike beginselbasis te vind wat vir albei partye aanvaarbaar is óf die be-

staande verdrag te be-eindig - maar met die voorwaarde (soos in 1970 gestel) dat die PU eers in die geleentheid gestel moet word om binne die volgende 2 jaar duidelike en onmiskenbare bewys te lewer van die verwerping van 'n opvoedingsisteem (nl. die van Bantoe-onderwys) wat gegrond is op 'n beginsel en beleid van ernstige - en die Christen totaal onverdedigbare - diskriminasie. Reeds in 1970 het ek aan die hand gegee dat 'n afvaardiging (of 'n verteenwoordiger) van die VU na Suid-Afrika gestuur moet word om die saak met die PU te bespreek in 'n poging om tot 'n ooreenkoms te geraak. By geleentheid van my besoek aan Nederland in Okto-

ber 1972 het ek gew^s op al die tekens van toenemende polarisasie tussen wit en swart in Suider Afrika en gewaarsku dat, indien die VU sy geloofwaardigheid wou behou as 'n universiteit wat prys stel op die handhawing van sy voorgegewe Christelike norme by die meerderheid van die Suid-Afrikaanse bevolking, daar nie langer met die saak gesloer mag word nie. Ek wil ook beklemtoon dat sedert oktober 1972 ek geen kontak met enige instansies (in Nederland of Suid-Afrika) gehad of enige korrespondensie oor dié saak gevoer het nie aangesien ek die standpunt ingeneem het dat ek niks wou doen om die onderhandelinge

voor alle vormen van verzekering en financiering in verband met

vestiging associatie koop van vast-goed heeft u een onafhankelijk en deskundig advies nodig. neemt u eens contact op met:

assurantiekantoor a. koster prof. dr. j. h. van 't hoffweg 7 de b^ilt telefoon 0 3 0 - 7 6 22 71 lid nederlandse vereniging van assurantiebezorgers

Kuperus Assurantiën b.v. De vertrouwde zaak, die U kan informeren en adviseren in geval van

• ALLE VERZEKERINGEN • FINANCIERINGEN

• AAN- en VERKOOP HUIZEN EN PRAKTyKEN BREDIUSWEG 20

8

BUSSUM

TEL. 02159-14641 (4 LIJNEN)

Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen, vragen, informatie: contact.

Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing. Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this database. Terms of use.

Bekijk de hele uitgave van dinsdag 1 januari 1974

VU-Magazine | 516 Pagina's

VU Magazine 1974 - pagina 438

Bekijk de hele uitgave van dinsdag 1 januari 1974

VU-Magazine | 516 Pagina's