(ii) Watter kerke moet uitgenodig word om deel te neem aan toekomstige ekumeniese slnodes (art. 43, 77, 92).Hier het die sinode seker met die allermoeilikste vraagstuk te doen gehad. Aan die een kant wou dit nie fariseisties wees en aan die wereld die indruk gee dat hierdle drie kerke die ...