GeheugenvandeVU cookies

Voor optimale prestaties van de website gebruiken wij cookies. Overeenstemmig met de EU GDPR kunt u kiezen welke cookies u wilt toestaan.

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies zijn verplicht om de basisfunctionaliteit van GeheugenvandeVU te kunnen gebruiken.

Optionele cookies

Onderstaande cookies zijn optioneel, maar verbeteren uw ervaring van GeheugenvandeVU.

Bekijk het origineel

Persstemmen.

Bekijk het origineel

+ Meer informatie

Persstemmen.

10 minuten leestijd

De Bond van Calvinisten in Zuid-Afrika.

Den 2den en 3den Juli is de Bond van Calvinisten in Zuid-Afrika te Bloemfontein samengekomen.

Prof. Dr J. D. du Toit licht de lezers van „Die Kerkblad" in omtrent de bedoeling van die vergadering en spoort ieder Calvinist aan er zich bij aan te sluiten. Ziehier zijn artikel:

Laatste jaar was daar 'n konferensie; vanjaar 'n kongres. Tóe is daar gekonfereer; vanjaar is alles in orde gestel om te kan konstitueer.

Hoofwerksaamheid was dié keer om die program en statute vas te lè, sodat op grond daarvan deur die hele land takke kan gestig word.

Nou is alles gereed. Sonder groot veranderinge is die gepübliseerde konsepte goedgekeur. Binnekort sal program en statute by die sekretaris verkrygbaar wees.

Nou sal ons moet wys of ons wil, of nie. Seker 'n kwarteeu al is ons besig om te soek en te tas. Ons wil iets doen vir die beginsel wat vir ons waarheid en waarde is bo alles, maar ons weet nie hóe nie. Die verstrooidheid en kragteloosheid van geesverwante het ons gehinder, maar tot positieve aksie en samebinding kon dit nie kom nie. Ons het ons toe maar getroos met die gedagte dat die tyd nog nie daarvoor ryp was nie!

Laat ons wagwoord, na al die jare van gesoek en gesukkel, nou wees: Samebinding.

Laat die leser verstaan dat daar geen sprake is van 'n aparte politieke party nie—dit het duidelik geblyk uit die openingstoespraak van die voorsitter en uit die diskussie wat gevolg het op die referaat van prof. Van Rooyen van Stellenbosoh. Wat die toekoms ons sal bring, weet geen mens ook in hierdie opsig nie. Ons spreek en handel na die lig wat ons nou het.

Die gedragslyn van die oortuigde Kalvinis is duidelik. Hy mioet in sy party bly en daar 'n bederfwerende sout wees.

As daar dan gevra word: Waarom organiseer die Kalviniste nog? dan is die antwoord nie vèr te soek nie. As die Kalviniste elkeen afsonderlik optree, dan neem huUe, selfs in ons eie party, van ons maarjidn notiesie. Ons is maar eenlinge, en die wereld vra na getalle, na die massa. Daarenteen, by ons gesamentlike optrede, moet na ons stem geluister word.

As ons intussen maar wil besef dat dit verkeerd is om te sê: „Ek onttrek my; die wereld loop verkeerd.'' Wie hom onttrek, doen ook iets. Hy help die bederf om vinniger voort te woeker.

Daarteenoor is dit net so verkeerd om te sê: „Ek kan die stroom nie keer nie, ek dryf maar mee". Om op so 'n manier sy magteloosheid te bely en te openbaar, is elke Kalvinis onwaardig.

Die regte koers is nou aangewys: Bind saam en werk saam. Uit waiter party of waiter kerk ook al, laat die Kalviniste vorentoe kom om in hierdie Bond as Kalviniste saam te woon en te werk.

Wat die vrug sal wees van hierdie organisatiebeleid, kan ons nie voorsien nie. Maar ons moet nie dadelik groot resultate verwag nie.

Daar is nog geheime teëwerking; daar is nog lelike verdagmakery; daar is ook nog werklike onkunde aangaande ons bedoelinge.

Langzaam moet die waarheid baanbreek, en besef word dat die buitelandse opwekkings-middeltjies ons volk nie meer kan red nie.

Die volksonderwys sal seker eerste ons aandag opeis. Jeugkonferensies en skoolkonferensies sonder vaste grondslag sal magteloos blyk om ons jongmense in die teenswoordige verwarring tot stut en steun te wees.

Ons verwag stellig dat die jaar 1930 vir die Kalvinisme 'n periode van oplewing sal inlui. Mag ons dan, eindelik en ten laaste, in die verwagting nie teleurgestel word nie!

Hoewel de Bond van Calvinisten allerlei bestrijding vindt — Prof. du Toit spreekt immers van geheime tegenwerking, leelijke verdachtmaking, werkelijke onkunde — gaat men daar moedig voort.

De Afrikaander en vooral de Afrikaansche Calvinist verstaat de kunst van „vasttrappen".

Het verblijdt ons, dat de organisatie daar tot stand is gekomen.

Wij wenschen onzen broederen er hartelijk geluk mee.

Hetzelfde blad bevat een verslag van het kongres.

Daaruit nemen we de toespraak van den voorzitter.

Dr N. J. van der Merwe, over:

Dr N. J. van der Merwe, L.V., het die kongres met die volgende toespraak geopen:

„Ek heet u welkom tot die eerste kongres van die Christelike Nasionale Bond van Kalviniste. Die kongres wat verlede jaar gehou is, het besluit tot die etigting van die Bond en het die grondslag bepaal waardeur die doel en strewe van die vereniging be-

heers moet word. Dit het verder 'n bestuur gekies, wat behalve uitvoering te gee aan sekere kongresbesluite, ook in ontwerpvorm die statute en program van aksie sou opstel. Dit is gedoen.

„Vergun my om by die opening van hierdie kongrea 'n paar opmerkings te maak, ten einde misverstand uit die weg te ruim.

„Die oprigting van die Bond beteken nie die stigting van 'n nuwe politieke party nie. As dit die bedoeling was, dan sou diegene van ons wat aan politieke partye behoort en wat daadwerklik optree om hierdie Bond in die lewe te roep, verraad pleeg teenoor ons partye, tensy ons eers duidelik te kenne gegee hel dat ons ons van ons voormalige partyverband losmaak

„Ek mag dit egter nie ontveins nie dat die totstandkoming van hierdie organisasie 'n verklaring is dat daar by 'n aansienlike gedeelte van ons volk 'n gevoel bestaan dat die bestaande politieke partye veral in een opsig mank gaan. Daar word nie in die praktyk genoeg rekening gehou met die roeping van die staat om op te tree as dienaar van God nie. In die partystryd speel opportunisme al meer en meer die hoof rol en die groot beginsels deur Gods Woord vir die breër terrein van die volkslewe neergelê, word al meer en meer uit die oog verloor.

„Die wanbegrip van volksoewereiniteit lei tot staatsverafgoding en die gevolglike staatsalbemoeiing ondermyn die Christelike karakter van ons volk.

„Ek hoef maar net te wys hoe die staat geweld pleeg teenoor die roeping van die ouer met betrekking tot die opvoeding van die kinders.

„Die onderwyser het vandaag in hoofsaak met die staatsdepartement te doen en daar bestaan gevaar dat, soos ons op onverkwiklike wyse in die Vrystaat die laaste paar maande gesien het: die onderwysersverenigings in siellose vakverenigings sal ontaard, wat hulle uiteindelik net met lone en werkure gaan besig hou.

„Die geestelike, idealistiese element wordt dood gesmoor, omdat die kontak met die huisgesin en die ouerlike roeping nie meer tot sy reg kom nie. Ons volk word sosialisties. Die staat moet alles dra. Die ou stoere karakter van die Afrikaner wat selfstandig en moedig die storms van die tyd die hoof bied, gaan verlore.

„Die oprigting van die G. N. Bond is dus 'n poging om die deel van ons volk wat nog ontsag het vir Gods Woord en wat sterk voel vir die godsdienstige tradiesies van die Afrikaner, te organiseer ten einde die bestaande politieke partye te bearbei en die volk voor te lig omtrent die eise van die goddelike openbaring vir die breëre terrein van die volkslewe.

„Die Ghristelik-Nasionale Bond is dus nie 'n kerklike party nie. Dit is ook nie 'n poging om die werk van die kerk te doen nie. Dit beoog 'n samewerking, •wat binne die geslote mure van kerkverband onmoont-Jik is. Dit tree op met 'n program van aksie wat die kerk as sodanig buite sy gewone funksie moet beskou. Ek moet weer met nadruk daarop wys dat ons beginselprogram die woord Kalvinisme nie in eng-kerklike sin gebruik nie. Sommige predikante skyn te dink, dat omdat daar nie die wedersydse erkenning tussen die öeref. en Nederduits Geref. Kerke vandaag bestaan nie, sodat 'n mens van susterkerke kan praat nie, daarom is dit nie moontlik vir lede van die twee kerke om aan «en en dieselfde bond te behoor, wat op Kalvinistiese grondslag berus nie. Dit sou alleen die geval wees as ons van Kalvinisme in kerklike sin praat.

„Ek meen dat dit reeds op oorvloedige wyse van tevore aangetoon is dat daar 'n breë Kalvinistiese grondslag is, 'n wêreldbeskouing wat berus op die soewereiniteit van God oor alles wat bestaan, met die daarvan afgeleide soewereiniteit in eie kring, wat dit wel moontlik maak vir Chris tene om op hierdie terrein 'n verenigde front te toon, al is dit nog onmoontlik binne die mure van die kerk. En laat my dit hierby voeg.

Dit is nie onmoontlik dat waar ons op hierdie breër terrein mekaar as wapenbroers leer ken het dit ook daartoe aanleiding mag gee dat daar uiteindelik op kerklik gebied toenadering mag kom nie.

„Die taak wat die Bond hom dus ten doel stel, is om die beginsels van Gods Woord vir staat en maatskappy te beklemtoon, om ons volk te laat groei en van krag tot krag te laat voortgaan in die rigting wat die geskiedenis van Hugenoot en Voortrekker aanwys. Hier moet die hoof-nadruk gele word. Die vraag wat die Bond hom sal vra, sal in die eerste plaas wees, hoe raak dit die puriteinse volkskarakter wat, soos die geskiedenis ons leer, 'n vereiste is vir die groei en bloei van die Kalvinistiese wêreldbeskouing; hoe moet ons optree om ons volk te vrywaar van gevaarlike ondermyning deur vreemde invloede?

Dat is duidelijke, kloeke taal.

Het Congres stelde vervolgens het onderwerp „Onderwijs" aan de orde.

Zoo staan dan de Afrikaansche Calvinisten aan de spits.

Ds de Haan Jr naar onze Synode.

In „The Banner" lezen we, dat Ds J. de Haan Jr van Grand Rapids, Mich., in plaats van den primus Dr IJ. P. de Jong, naar onze Synode komt.

Den 28sten Juli zou hij met zijn vrouw Amerika verlaten om een zestal weken in Europa te vertoeven.

Varia Americana.

„Onze Toekomst" bevat het volgende gemengd nieuws, dat ook vele onzer lezers zal interesseeren:

Deze bulletin kondigt ook aan een nieuw boek van Dr Vos. Het gaat over Pauline Eschatology, dat is, de leer der laatste dingen volgens Paulus' beschrijvingen. Het boek telt 319 bladzijden. Hier volgen onvertaald de kopstukken van de hoofdstukken: The Structure of Pauline Eschatology, The Interaction between Eschatology and Soteriology, The Religious and Ethical Motivation of Paul's Eschatology, The Coming of the Lord and its Precursors, The Man of Sin, The Resurrection, Alleged Development in Paul's Teaching on the Resurrection, The Resurrection Change, The Extent of the Resurrection, The Question of Chiliasm, in Paul, The Judgment, The Eternal State. Een kostelijke rij van onderwerpen. En zoo actueel! Hier is wat te halen! Het is een groottuighuis in den strijd van het Pre-, Post-en A.-millenialisme. In elk geval, dit boek is een belangrijke bijdrage.

Ook maakt deze bulletin melding van de benoeming van Dr John E. Kuizenga als hoogleeraar aan deze school. Hij zal den stoel bezetten van Apologetiek en Christelijke Ethiek. In dit stukje komt voor dat „Dr Kuizenga is widely known as a conservative Calvinistic theologian."

De Stone Lectures voor het volgend jaar zullen uitgesproken worden door Wm. Hallock Jolinson, D.D., over het onderwerp, „Humanism and Theism".

Men is voornemens een Missionair Museum te openen in Princeton. Zeer interessant lijkt het ons toe. Deze zaak staat denkelijk onder bijzondere inspiratie van Dr S. Zwemer. Daar zijn dus zeer interessante zaken te Princeton.

Eén onzer Amerikaansche vrienden zond ons het boek van Dr Vos toe. Hartelijk dank!

We hopen er in ons blad een breede bespreking aan te wijden.

HEPP.

Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen, vragen, informatie: contact.

Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing. Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this database. Terms of use.

Bekijk de hele uitgave van vrijdag 15 augustus 1930

De Reformatie | 8 Pagina's

Persstemmen.

Bekijk de hele uitgave van vrijdag 15 augustus 1930

De Reformatie | 8 Pagina's