GeheugenvandeVU cookies

Voor optimale prestaties van de website gebruiken wij cookies. Overeenstemmig met de EU GDPR kunt u kiezen welke cookies u wilt toestaan.

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies zijn verplicht om de basisfunctionaliteit van GeheugenvandeVU te kunnen gebruiken.

Optionele cookies

Onderstaande cookies zijn optioneel, maar verbeteren uw ervaring van GeheugenvandeVU.

Bekijk het origineel

Persstemmen.

Bekijk het origineel

PDF Bekijken
+ Meer informatie

Persstemmen.

7 minuten leestijd

Preekconsent aan professoren en studenten in de Geref. Kerk in Zuid-Afrika.

„Die Kerkblad" schrijft aangaande een besluit der Synode van de Geref. Kerk in Zuid-Afrika:

Die twede besluit van die Sinode geld ook die prediking en daarom word dit in hierdie verband genoem. Dit gaan oor die vraag, of aan die broeders, Professora Postma en Van Rooy, verder „preekkonsent" sal gegee word.

Die Kuratore het geadviseer, dat die broeders onder die beisondero omstandighede, waaronder hulle preek-konsent gekry het, dit sal Wy beliow. Die betrokke kommissie van die Sinode het daaroor as volg geadviseer: —

„Dat die broeders nog die preekkonsent sal bly behou tot by die Sinode van 1933. As die .genoemde Brs. dan nog nie in die .diens van die Woord staan nie, sal die verleende preekkonsent huUe ontneem word." Die besluit van die Sinode is: „Die advies word aangeneem en die Sinode voeg voorsigitigheidshalwe hieraan toe, dat die uitpreek elders deur die broeders geskied met medewete van huUe leraar en wyksouderling, representerende huUe kerkraad.

Ook sal die Kuratore van jaar tot jaax besluit oor hernuwing - yan die preekkonsent, op indiening van 'n skriftelike rapport deur die broeders vam hul optrede ieder verlope jaar. Dit geld oofc vir ander kandidate in die teologie of proponente."

Dat die Sinode die advies aangeneem het kan ons verstaan, maar die addendum kliidc bai© vreemd. Dan, deur Sinodaal-besluit het teologiese studente van .die vierde jaar verlof om in die gemeentes op te tree en proponente met die oog op 'n beroep, kandidate in die Teologie het gladnie die reg nie, maar nou moet eersgenoemdes ook met medewete van die plaaslike predikant en ouderling dit doen en daarvan elke jaar rapporteer by die Kuratore.

Ook daar dus gevallen, welke parallel loepen met het geval-Dr Noordtzij ten onzent.

Vermoedelijk zal het preekconsent uit te reiken aan studenten, daar wel hetzelfde proces doorloopen aJs bij ons. Het kan moeilijk in het profijt der kerken worden geacht, al maakt men daarbiji nog zulke strenge bepalingen.

Nog iets over „die Ealvinistiese Bond" in Zuid-Afrika.

Het eerste officiëele congres van 'den Calvinistischen Bond in Zuid-Afrika schijnt, naar het verslag in „Die Kerkblad" te oordeelen, wel bijzonder geslaagd.

Het referaat van Prof. Dr E. van Roeyen was voor Zuid-Afrika in hooge mate belangrijk. Het handelde over het christelijk staatsbeleid. In andere landen, behalve het onze, is het Calvinisme nog niet gekomen tot uitwerking van de Calvinistische beginselen ook voor den staat. Men zit nog geheel vast in de historisch geworden politieke tegenstellingen. Daarom verheugt het ons hier zulk een ander geluid te hooren.

Op het verslag van dit referaat laten we volgen enkele besluiten van dit eerste congres.

'n Christelifce staatsbeleid moet dien as bolwerk teen verkeerde ideale en sienswyses, verklaar Spr. Sosialisme is b.v. .geen vriend van die godsdiens nie. Dat „godsdiens 'n verdowingsmiddel vir die mens is", is beslis onwaar, 'n ChristeJike staatsbeleid is oofc 'n kragtige teenwig teen sodanige verskynsels, soos staatsloterye, die verwydering van die huweliksinstelling, die gesinslewe en Sondagsontheiliging. Die teenstand teen hierdie verskynsels moet gesteun werd. Staatsloterye word deur vooraanstaande persene as 'n skandvlek op 'n volk bestempel. Die huweUk. is 'n instelling van God en die belangrikste instelling van die lewe. In die nuwere tyd het daar 'n verwydering van die huweliksinstelling en die gesinslewe gefcom, wat diters onrusstellend is.

Daar is drie monsters wat hul koppe in Suid-Afrika uitsteek, n.l. vrye liefde, wat die §taat in een van sy swakste dele aantas, egskeiding, wat 'n treurspel is op sedelike gebied, en geboortebeperking, wat in steeds groter afmettnge toeneem en 'n spookgestalto is wat Suid-Afrika beloer. Die huwelik .en die gesinslewe behoort tot die hartare , van ons volk.

Waarskuwing vir Vo: lk.

Spr. waarsku teen hierdie magtige kloue wat die sedelike lewe van ons volk ondermyn. Sabbathsontheiliging .neem geleidelik toe en die dag vir rus word gebruik vir afmattende liggaamsontspanning. Oor die algemeen is die tydgees daarop uit om Sabbathsheiliging as 'n las uit die volkslewe uit te sluit. Ook in Suid-Afrika word hierdie neiging bespeur. Hier word selfs politieke vergaderings op Sondag gehon. Dit moet bestry word.

Eindelik behandel spr. die middele vir 'n Christelike-nasionale staatsbeleid. Daar is veral drie middels om hieoidie doel te bereik, n.l. 'n program, 'n party en 'n eie orgaan, 'n Eie op Calvinistiese gegronde staatsparty, wat sy eie manne na die parlement kan stuur, moet gestig word. Die Calviniste moet 'n program van optrede opstel. In die derde plaas moet "n persorgaan opgerig word en by voorkeur moet dit 'n dagbladpers wees. Spr. noem voorbeelde waar 'n pers opgerig is en daartoe gehelp het om die party, wat vir die oprigting van die pers verantwoordelik was, aan die hoof van die staat te stel. Dis 'n voorbeeld vir die Bond en op hierdie wyse kan hy sy beginsels handhaaf.

Ons kan nie aan die verdere bespreking ruimte verleen nie en plaas hier nog die onderstaande soos dit aan ons gestuur is deur die sekretaris van die Bond.

Besluite van Eerste Kongres:

Die besluite, soos vasgelê deur die eerste kongres, gehou op Bloemfontein, op 2 en 3 Julie j.l., is almal geinspireer deur die ideaal van een van ons grootste volkshelde, naamlik: „My volk moet 'n vry volk wees, my volk moet 'n volk wees, dat God vrees!" Die belangrikstes het betrekking ten eerste op:

Christelik-nasionale Onderwys.

Hulle lui soos volg:

1. Die Bond dra aan sy bestuur op om in saamwerking met die bestaande interkerklike kommissie die sogenaamde gewetensklousule in al sy vorme te bestry, omdat en in so ver as dit 'n belemmering vorm vir 'n besliste Christelike belydenis in die onderwys.

2. Die Bestuur sal deur 'n deskundige kommissie 'n skema uitwerk vir prowinsiale onderwysorganisasie, om uitvoering te gee aan die Beginsels van die Bond; daarna sal die Bestuur dit bekendste! en prowinsiale kongresse oproep in Kaapland, O. V. S. en Transvaal van Kalvinisties-gesinde skoolkommissies 369 en onderwysers om in saamwerking met die kerke en die prowinsiale outoriteite wetsvoorstelle uit te werk vir prowinsiale onderwys-hervorming met voldoende seggenskap vir ouers en sender belemmerend© gewetensklousules.

3. Die Bondskongres, beseffende dat deur historie en lewensopvatting die bevolking in .die Vrystaat begerig is om die Kalvinistiese .beguisels op onderwysgebied toegepas te sien; verder beseffende, dat die nuwe onderwysordonnansie, deur die .gemis aan leidende Christelike beginsels, aan die Vrystaat nie die wet gee wat die historiese agtergpond eerbiedig en aair die ideale van die bevolking voldoen nie — versoek die Prowinsiale Administrasie om alsnog die beginsels in die leerplan in te .lyf.

4. Die bestuur sal oorweeg die noodsaaklikheid om aan die Kalvinistiese volksdeel onder leiding van die kerke 'n doeltreffende beheer te verseker oor 'n eweredige deel van die hoer onderwys met die oog op die opleiding van intellektuele leiers en onderwysers volgens die Woord van God; en sal die kongres-E-esluite insake onderwys onder die aandag bring van die plaaslifce besture van albei die politieke partye in ons land en ook van alle skoolrade, om hulle samewerktng tè versoek ter bereiking van die Bondsdoel insake onderwys.

Ten twede bet die kongres die volgende besluit geneem insake die

Politiek endiePers.

Aan die bestuur word opgedra om sistematies te organiseer ter bevordering van die beginsels van die Bond .en om by die volgende kongres rapport uit te bring omtrent die moontlifcheid om die beginsels van die Bond deur bestaande partye gehandhaaf te kry, asook, Oim stappe te doen om indien moontlik met die bestaande pers reëlinge te tref vir die publikasies van die Bond; as dit onmoontlik blyk, sal die bestuur planne beraam, vir die daarstelling van 'n ede orgaan.

Zal men de dagbladpers bereid vinden?

Het kiinkt hoopvol, dat men reeds over een eigen politiek orgaan denkt.

Calvinistisch Zuid-Afrika ontwaakt.

Het zal ons goed doen, meer zulke berichten uit het land, waar ons broedervolk woont, te vernemen.

HEPP.

Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen, vragen, informatie: contact.

Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing. Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this database. Terms of use.

Bekijk de hele uitgave van vrijdag 5 september 1930

De Reformatie | 6 Pagina's

Persstemmen.

Bekijk de hele uitgave van vrijdag 5 september 1930

De Reformatie | 6 Pagina's

PDF Bekijken