I.
Ondergetekende het beloof om die aangename kennismaking tydens die bezoek met die Sinode te Groningen nie te laat verfloiu nie.Bink tog nie Geagte Lesers, dat ek al vergeet het wat ek so liefderyk mog geniet in u mooi land met sy gasvrye bevolking en so' ...