GeheugenvandeVU cookies

Voor optimale prestaties van de website gebruiken wij cookies. Overeenstemmig met de EU GDPR kunt u kiezen welke cookies u wilt toestaan.

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies zijn verplicht om de basisfunctionaliteit van GeheugenvandeVU te kunnen gebruiken.

Optionele cookies

Onderstaande cookies zijn optioneel, maar verbeteren uw ervaring van GeheugenvandeVU.

Bekijk het origineel

BRIEWE UIT SDID AFRIKA.

Bekijk het origineel

+ Meer informatie

BRIEWE UIT SDID AFRIKA.

4 minuten leestijd Arcering uitzetten

I.

Ondergetekende het beloof om die aangename kennismaking tydens die bezoek met die Sinode te Groningen nie te laat verfloiu nie.

Bink tog nie Geagte Lesers, dat ek al vergeet het wat ek so liefderyk mog geniet in u mooi land met sy gasvrye bevolking en so' ryk geseende Gereformeerde lewe. Nee, daardie tydjie sal altyd vaa die aangenaamste herinneringe van ray lewe wees — ja, ek vrees dat ek 'n bietjie bederwe is om te wil verlang weer soi'n besoek te doen!

Maar iedereen het sy roeping en sy werkkring. Eir nou is die omvang van 'n Afrikaanse Dominee se arbeid so groot en sy pligte daarin soi menigvuldig, dat, as hy enigsins sy roepling wil vervul, hy maar min tyd kry om baie te skrij'we.

Voor ek egter verder gaan, wil ek tog eers aan die begin van die Nuwe Jaar al die liewe' Hollandse Vriende Gods rijkste seeninge toewens. Wat 'n Genade dat die Here vir ons nog die welaangename tyd wil verlengl Mog ons in hierdie jaar nog meer van Gods Liefde deelagtig word, namate ons deel van voor-Oif teensploed vermeerder! En wqrd 1928 die sterwensjaar van een of ander van ons, mog ons lewe dan bekroon word met die heerlike „Krcon der rechtvaardigheid welke de Here geven zal... . allen die Zijhe verschijning liefgehad heljben".

Terwijl U Geagte Lesers, nou ontsettende ontboringe ly tengevolge van die ongekende koue winter, versmelt ons hier in Suid Afrika amper van hitte. Ons sieh hierlangs maar selde kapok, en as ons die jaar 'n goeie kapok' kry, wat dan ook nooit dikker val dan 'tot hoogstens 8 duim, dan juig ons. Wiant dan het ons water. Waar by U te veel water is, het ons weer te min. En juis cmdat ons baie lank laas kapiok gehad het en ook maar min reen, ly ons land nou aan 'n groot droogte.. So kwaai is die droogte, dat honderde l'oere hulle plase al moes verlaat het, omdat hulle vee van dors en honger omgekom het.

Met die oog op hierdie lairdsnood onderhandel ons verskillende Kerke met ons Regering om 'n Algemene Biddag te proklameer. Dat dit die heilige Toeping is ook van. die Owerheid word helaas, nie altyd diep genoeg besef nie, vandaar dat ons as Kerke 'n ernstige poging daartoe wil aanwend. Maar, gedagtig aan die ou spreuk „ora et labora" (bid en werk) het ondergetekende onlangs aan een van ons Parlementslede gesê, dat nieteenstaande wat ons Regering al hier gedoen het in die lyn van irrigasiewerke, ons ensjineurs van Nederland en Amerika moet kry. Dit is tog wereldbekend dat die Hollander besonder bekwaam is in waterwerke, getuie nou weer die grootse onderneming van die drooglegging van die Suider See. - Voeg nou by die Hollandse ensjineurs ook' nog 'n paar Amerikaanse, omdat Amerika oiok met droogtes gepla word, dan meen ek dat ons werklik goeie advies sal kry.

Nie dat ek aan reenmalcery geloof, maar as ons behoorlike deskundige advies kan kry om die water te bewaar wat die Here ons gee, dan sal ons land seker digter bewoon kan woird.

En ons Afrikaners sou tog alte graag meer versterking van Hollandse bloed wil kry. Ek herhaal wat ek destyds in Nederland gesê het: waarom kan die Engelsman, die Duitser en die , Iood hierheen kom en ryk word en nie ook die Hollander nieV Dit spreek vaaself dat die Hollanders in sedes, taal en godsd'iens veel nader aan ons staan dan die ander nasies deur my genoem. Wat meer is, ons is hier 'n .Hollandse volksplanting en ons het hulpi nodig om op kultureel, godsdienstig en ekonomies gebied staande te bly teenoor die vreemde elemente. Dit moet eigelik as 'n wonder van genade beskou word, dat ons onder die magtige druk ons nog enigsins gehandhaaf het.

Ek het al verskeie briewe uit Nederland gehad oor emigrasie hierheen en wil met hierdie geleendheid die vriende aanraai om hulle liewer te wend na die „Nederandslch Zuid-Afrikaansclhe Vereeniging" en die Vereniging: „Z, uid-Afrik'aansche Voorschotkas" albei gevestig te Amsterdam. Gemelde Vereniginge het in 1927 'n Kommissie na, Suid Afrika gestuur n.l. Dr H. van Beeck 'VoUenhoven te Haarlem, , 1. H. Memelink te Harskampi en L Veldman te Hekkum en ook M. Idema, 1 Koninginnelaan, Groningen. Gemelde Kommissie het 'n breedvoerige Rappoirt van hulle bevindinge gepubliseer oor die moontlikhede van emigrasie na Siuid Afrika. Iedereen wat begerig is om hierheen te trek beveel ek die Rapport aan, dit is te kry by laasgenoemde adres.

Graag sou ek meer wil skrywe, maar vir die eerste keer reken ek dit genoeg. Nie alleen omdat ek dalk te veel plaasruimte sal opneem, maar ander dringende sake wag. O.a. moet ek my klaarmaak vir 'n reis van 448 myl na Johannesburg, Transvaal, vir die bevestiging van 'Ds W. J. de Klerk as plaasvervanger van my oorlede 'Vader.

Burgersdorp, Kaap Piov. 2 Jan. 1928.

Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen, vragen, informatie: contact.

Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing. Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this database. Terms of use.

Bekijk de hele uitgave van vrijdag 3 februari 1928

De Reformatie | 8 Pagina's

BRIEWE UIT SDID AFRIKA.

Bekijk de hele uitgave van vrijdag 3 februari 1928

De Reformatie | 8 Pagina's