Studentenalmanak 1938 - pagina 149
en sake maar hulle gang moet laat gaan. il. Die krag van Europawas te danke aan iets wat hy destyds besit het, en nou nie meerbesit nie, maw. as hy weer daardie besit kan herwen, sal hy ookweer daardie krag herwen. Hieruit spruit dan geen roekelose self-vernietigrng of ...
Studentenalmanak 1938 - pagina 15
Qroen maand ^pfernbe r 1 Donderdag 2 Vrijdag 3 Zaterdag 4 ZONDAG Dr. J. W. Dienske, 1904. 5 Maandag 6 Dinsdag 7 Woensdag 8 Donderdag 9 Vrijda ...
Studentenalmanak 1938 - pagina 150
ging dat die Calvinisme die Skriftuurlike lewens- en wêreldbeskou-ing die suiwerste gee. Ten slotte berus ons keuse van die drie termeCalvinisme, stad en platteland op die volgende:Dieselfde lewens- en wêreldbeskoulng van Europa van die sewen-tiende eeu waarin dit sy k ...
Studentenalmanak 1938 - pagina 151
seer die teoretiese agtergrond te beklemtoon nie. Dit vsdl natuurliknie sê nie dat lewenshouding bestaan los van levirens- en wêreld-beskouing, maar tog gaan dit onsinsiens hier nie soseer om dieteoretiese uiteensetting van die bepaalde lewens- en wêreldbeskouingsoos d ...
Studentenalmanak 1938 - pagina 152
kan voer of is dit iets wat oor hom heerskappy voer? Maw. wat isdit? Dus sy lewenshouding wortel direk in sy lewens- en wereld-beskouing, en hierby is dan vanself die eerste en belangrikste grootvraag: Wat is die wereld, die Al, die heelal, daardie iets, daardiegeheel ...
Studentenalmanak 1938 - pagina 153
Heelal, Wereld vir die Skrifgelowige gegee is as Skepping. Daar-mee beklemtoon ons die volgende: a. Dit is Skepping, dus tot aan-syn geroep uit niks. b. Dit is Skepping deur God geskape, deur SyAlmag, dus Sy eiendom, alleen tot Sy eer en heerlikheid. c. Dit het'n vaste ...
Studentenalmanak 1938 - pagina 154
hals gehaal het en waarvandaan hy homself nie kan verlos nie.Hiermee word dus aanvaar wedergeboorte, uitverkiesing en daar-mee ook verwerping, maw. die teenstelling van lewe en dood, lewein die sin van gehoorsaamheid aan die wet van God, dood in die sinvan opstand en d ...
Studentenalmanak 1938 - pagina 155
wedergeboorte weer gegee, in elk geval sonder sy keuse, sonder sygoedkeuring — dus absolute vrymag van God in sy Uitverkiesingtot die lewe en die dood. Dit is egter geen fatalisme nie, soos elkeCalvinis weet, maar juls die spoorslag tot die allergrootste werk-kragtighe ...
Studentenalmanak 1938 - pagina 156
die rigting vasstaan en by wie dit net gaan om die meer of mindergetroue voortgang op die ingeslane weg of eerder van Godgegeweweg. Die lewe as probleem en ekspirement word dan óf individueeldeur die mens aangepak, of anders gee almal saam huUe lewe aaneen persoon met ...
Studentenalmanak 1938 - pagina 157
As ons dit sal kan aanneem dan kan ons verwag dat die mens in dienatuur hom die Al, die Heelal sal voorstel soos die natuur om homen dat die mens in die stad dit sal doen na analogie van die stadom hom.By die antwoorde van die Skrif en van die humanisme op hierdie ...