Geheugen van de VU cookies

Voor optimale prestaties van de website gebruiken wij cookies. Overeenstemmig met de EU GDPR kunt u kiezen welke cookies u wilt toestaan.

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies zijn verplicht om de basisfunctionaliteit van Geheugen van de VU te kunnen gebruiken.

Optionele cookies

Onderstaande cookies zijn optioneel, maar verbeteren uw ervaring van Geheugen van de VU.

226 resultaten
Filteren
van 23
1938-01-01
Studentenalmanak
Studentenalmanak 1938 - pagina 153

Studentenalmanak 1938 - pagina 153

Heelal, Wereld vir die Skrifgelowige gegee is as Skepping. Daar-mee beklemtoon ons die volgende: a. Dit is Skepping, dus tot aan-syn geroep uit niks. b. Dit is Skepping deur God geskape, deur SyAlmag, dus Sy eiendom, alleen tot Sy eer en heerlikheid. c. Dit het'n vaste ...

Studentenalmanak
481 woorden
Studentenalmanak 1938 - pagina 154

Studentenalmanak 1938 - pagina 154

hals gehaal het en waarvandaan hy homself nie kan verlos nie.Hiermee word dus aanvaar wedergeboorte, uitverkiesing en daar-mee ook verwerping, maw. die teenstelling van lewe en dood, lewein die sin van gehoorsaamheid aan die wet van God, dood in die sinvan opstand en d ...

Studentenalmanak
504 woorden
Studentenalmanak 1938 - pagina 155

Studentenalmanak 1938 - pagina 155

wedergeboorte weer gegee, in elk geval sonder sy keuse, sonder sygoedkeuring — dus absolute vrymag van God in sy Uitverkiesingtot die lewe en die dood. Dit is egter geen fatalisme nie, soos elkeCalvinis weet, maar juls die spoorslag tot die allergrootste werk-kragtighe ...

Studentenalmanak
528 woorden
Studentenalmanak 1938 - pagina 156

Studentenalmanak 1938 - pagina 156

die rigting vasstaan en by wie dit net gaan om die meer of mindergetroue voortgang op die ingeslane weg of eerder van Godgegeweweg. Die lewe as probleem en ekspirement word dan óf individueeldeur die mens aangepak, of anders gee almal saam huUe lewe aaneen persoon met ...

Studentenalmanak
474 woorden
Studentenalmanak 1938 - pagina 157

Studentenalmanak 1938 - pagina 157

As ons dit sal kan aanneem dan kan ons verwag dat die mens in dienatuur hom die Al, die Heelal sal voorstel soos die natuur om homen dat die mens in die stad dit sal doen na analogie van die stadom hom.By die antwoorde van die Skrif en van die humanisme op hierdie ...

Studentenalmanak
462 woorden
Studentenalmanak 1938 - pagina 158

Studentenalmanak 1938 - pagina 158

die duistere newels van onbekendheid gehul is. Daar is geen vastewet of gang nie: waar die perd alleen perd kan word en bly daarkan die stad omgebou word, verander word, skyn dit grensloos tewees in sy moontlikhede; netso met sy elnde — hoe groot en hoemooi kan 'n stad ...

Studentenalmanak
506 woorden
Studentenalmanak 1938 - pagina 159

Studentenalmanak 1938 - pagina 159

nie alleen nie, dan tog as groep, en voel hom nie so maklik geboeien beperk deur onoorbrugbare wette nie. Hy sien die heerlikheiden glorie van die mens se grootste skeppinge —sy pragtigste skU-derye, sy grootse bouwerke, sy magtige oseaanskepe, sy kuns enwetenskap en t ...

Studentenalmanak
485 woorden
Studentenalmanak 1938 - pagina 16

Studentenalmanak 1938 - pagina 16

1 Zaterdag 2 ZONDAG 3 Maandag 4 Dinsdag Studentencorps aan de V. U., 1901 5 Woensdag 6 Donderdag Prof. Dr. A. G. Honig, 1864 7 Vrijdag Prof. Mr. H. Dooyeweerd, 1895 8 Zaterdag 9 ZONDAG ...

Studentenalmanak
113 woorden
Studentenalmanak 1938 - pagina 160

Studentenalmanak 1938 - pagina 160

en skade. Hiermeer bedoel ons ten eerste wat die natuur betref: diemens wat in die natuur lewe voel homself dikwels as lewende weseeen met die ander lewende wesens, nie in die sin van heidensenatuurmistiek nie maar in die sin van Christelike belewing van diefeit dat di ...

Studentenalmanak
535 woorden
Studentenalmanak 1938 - pagina 161

Studentenalmanak 1938 - pagina 161

t-reken in terme van skade, (klinkende munt gewoonlik daarby) ter-wyl die mens in die natuur meer getref word deur die onherstel- baarheid van die dood as verlies van die lewe. Die skade wat ...

Studentenalmanak
535 woorden
van 23